SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MOHAMADI, A.; EBRAHIMNEJAD, S.; SOLTANI, R.  and  KHALILZADEH, M.. An Integrated Approach Based On A Bi-Level Genetic Algorithm And A Combined Zonelp For The Facility Layout Problem. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.4, pp.87-101. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-4-2192.

    'n Geïntegreerde benadering om die fasiliteitsbeplanningsprobleem met ongelyke areas in 'n oop veld op te los word voorgestel. Die benadering behels 'n tweeledige metode en 'n dubbele fase genetiese algoritme. In die eerste fase van die voorgestelde metode word die rangskikking van naburige departemente bepaal deur middel van n verbeterde sone algoritme. Die tweede fase verbeter die eerste fase se uitleg met 'n lineêre programmeringsmodel. Die uitset is die finale plasings van die departemente. Die tweeledige metode is gebruik binne n dubbelevlak geneties algoritme om die gewenste uitleg te bepaal. Die oriëntasie en aspekverhouding van die departemente word in die eerste vlak bepaal en die volgorde van die departemente in die tweede vlak. Die voorgestelde uitleg word met vier gepubliseerde benaderings vergelyk deur middel van tien datastelle. Die gehalte van die voorgestelde benadering is bevestig aangesien daar n verbetering in vergelyking met die beste bestaande oplossings getoon word in sewe van die datastelle. Die voorgestelde metode behaal ook dieselfde uitleg in die oorblywende drie datastelle.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )