SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ZHAN, Z. et al. Earned Value Analysis, Implementation Barriers, And Maturity Level In Oil & Gas Production. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.4, pp.44-59. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-4-2030.

    Swak prestasiebestuurpraktyke in die olie- en gasindustrie lei tot die oorskryding van projek begrotings, skedule vertragings en omvang toenames. Verdiendewaarde bestuur wat as 'n geïntegreerde projekbeplanning en -beheermetode gebruik word om koste en skedule prestasie te meet stel die bestuurder in staat om prestasie probleme vroegtydig op te spoor. Dienooreenkomstige korrigerende stappe kan dan tydig geneem word. Hierdie studie se doelstelling was om deur middel van 'n gestruktureerde onderhoud opname die huidige volwassenheidsvlak van verdiendewaarde bestuurpraktyke in die Maleisiese olie- en gasindustrie te bepaal, om hindernisse tot die gebruik van hierdie praktyk te bepaal, en om kritiese suksesfaktore wat die implementering van verdiendewaarde bestuur aanmoedig te identifiseer. Die bevindinge het groot hoof hindernisse tot die implementering van verdiendewaarde prestasiebestuur in hierdie industrie ontbloot.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )