SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    JOOSTE, A.F.; DE KOCK, I.H.  and  MUSANGO, J.K.. A Systematic Literature Review of Sustainable Urban Planning Challenges Associated with Developing Countries. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.253-261. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-3-2247.

    Die doel van die studie is die identifikasie van die mees prominente uitdagings wat stad- en streeksbeplanners in ontwikkelende lande in die gesig staar, spesifiek met betrekking tot volhoubare praktyke. Die oorwegingstydperk is beperk tot na die 2012 Rio +20 wêreldberaad. Publikasies vanaf 1 Januarie 2013 tot 31 Maart 2019 was oorweeg, omdat hulle sou voldoen aan die bydrae en protokolle soos bepaal deur die grootste VN Wêreldberaad. 'n Hersiening van volhoubare stadsbeplanning uitdagings is van stapel gestuur en die uitdagings dan gegroepeer in belynde onderwerpe. Laastens is die uitdagings ontleed om sodoende die mees bekende en ontwrigtende uitdagings te identifiseer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )