SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MAHARAJ, I.  and  SUNJKA, B.P.. A Strategic Framework for Start-up Medical Device Manufacturers in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.63-76. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-3-2243.

    'n Verkennende, kwalitatiewe studie is van stapel gestuur om te bepaal waarom plaaslike mediese toestel vervaardigingsfirmas nie in Suid-Afrika vestig nie. Semi-gestruktureerde onderhoude is gevoer met plaaslike mediese toestel vervaardigers om die mark en mededingendheidsomgewing, saam met elemente van die firmas se strategieë, beter te verstaan. Daar word afgelei dat plaaslike mediese toestel vervaardigers nie in Suid-Afrika vestig nie vanweë die hoë aanvangskoste, voorkomende en swak belynde regulasie raamwerk, handelsmerk verteenwoordiging en die onbereidwilligheid van eindgebruikers om van kleiner handelsmerke gebruik te maak, sowel as kontvloei en likiditeit uitdagings. Aanbevelings is gemaak wat nuwe ondernemings sal help om potensiële probleme te addresseer en sal bydra tot toekomstige beleidsontwikkeling binne die verband. Ingesluit in die aanbevelings is die voorstel om die Suid-Afrikaanse mediese toestel regulasies te belyn met ander, suksesvol geïmplementeerde regulasies wat in ander dele van die wêreld aangetref word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )