SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ASIIMWE, M.M.  and  DE KOCK, I.H.. An Analysis of the Extent to Which Industry 4.0 has been Considered in Sustainability or Socio-technical Transitions. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.41-51. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-3-2245.

    'n Groeiende databasis van literatuur is gerig op die ontleding en evaluering van Industrie 4.0. Een van die belangstellingspunte is die assessering van Industrie 4.0 in die konteks van volhoubaarheid en volhoubare ontwikkeling. Daar is egter 'n leemte in die literatuur wat fokus op die oorgang na meer volhoubare toestande wat klaarblyklik deur sosio-tegniese [stelsel] oorgange bevorder word (soms 'volhoubare oorgange' genoem). Daar is dus n behoefte aan die evaluering van die grensvlakke van hierdie vakgebiede, gegewe die groter uitdaging van volhoubaarheid en die potensiaal van Industrie 4.0 om ingewikkelde probleemoplossing te ondersteun. Hierdie artikel bied n bibliometriese analise van die literatuur wat gesamentlik die konsepte van volhoubaarheid, volhoubare ontwikkeling en sosio-tegniese stelsels en die oorgange daarvan met Industrie 4.0 bespreek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )