SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    WEGNER, J. et al. Mechanical Properties of Honeycomb Structured Zr-based Bulk Metallic Glass Specimens Fabricated by Laser Powder Bed Fusion. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.32-40. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-3-2265.

    Laser poeierbedfusie van grootmaat glasagtige metale bied die potensiaal om die bestaande beperkings (verwant aan geometriese grootte en kompleksiteit) van glasagtige metale in konvensionele vervaardigingstegnieke te oorkom. Dit is as gevolg van die hoë afkoeltempo's tydens laser poeierbedfusie. Grootmaat glasagtige metale bied buitengewone sterkte saam met hoë elastisiteit. Insig in toevoegingsvervaardiging vir glasagtige metale is beperk, veral in die geval van ingewikkelde vorms. Hierdie artikel ondersoek die meganiese eienskappe van Zr-gebaseerde glasagtige metale (wat in heuningkoekvorms vervaardig is deur laser poeierbedfusie) deur middel van drie-punt buigtoetse. Die resultate toon 'n noemenswaardige toename in spesifieke sterkte, quasi-plastisiteit, en hoë vlakke van elastiese verlenging. Die vorms bied hou dus potensiaal vir ligte toepassings en elastiese meganismes in.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )