SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BOOYSEN, G.J.; VAN DER MERWE, A.F.  and  DE BEER, D.J.. Additive Manufacturing for Sustainable Custom-designed Implants. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.21-31. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-3-2266.

    Toevoegingsvervaardiging is 'n aantreklike alternatiewe vervaardigingsproses teenoor konvensionele vervaardiging. Dit bied baie voordele, soos bv. massa-aanpassing, minder materiaal vermorsing ensovoorts. Die toevoegingsvervaardiging van gesertifiseerde implantate beskik egter nie oor dieselfde mate van dokumentasie en standaardisering as die konvensionele proses nie. Die volgende probleemstelling is hier aangespreek: "Deur die aanbied van toevoegingsvervaardiging as 'n implantaat vervaardigingsoplossing, moet die volledige proses (ontwerp, vervaardiging en na-vervaardigingsverwerking) ondersoek word om 'n gesertifiseerde vervaardigingsoplossing te ontwikkel".

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )