SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue2A location-inventory model including delivery delay cost and capacity constraints in a stochastic distribution networkThe role of relationship management in the successful outsourcing of maintenance author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    AHN, J.; PARK, K.  and  KIM, K.. User experience of a stylus pen that can provide the texture of pen and paper. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.2, pp.71-82. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-2-2078.

    Daar is al baie belê en nagevors in die nabootsing van die pen-op-papier gevoel van 'n elektroniese stilus. Daar is egter weinige inligting beskikbaar oor die effek wat tekstuur op gebruikers-ervaring het. Hierdie studie ondersoek of daar n verandering in gebruikerservaring is wanneer n stilus met pen-op-papier terugvoer gebruik word teenoor n tipiese stilus wat nie terugvoer aan die gebruiker lewer nie. Eksperimente wat skryf en teken-take insluit is met drie gereedskapstukke (n stilus met pen-op-papier terugvoer, n tipiese stilus, en n konvensionele pen op papier) uitgevoer. Na n literatuurstudie van stapel gestuur is, is die eksperimente uitgevoer om die bruikbaarheid en subjektiewe terugvoer van die gebruiker te bepaal. Die resultate toon min verskil tussen n tipiese stilus en een met die pen-op-papier gevoel, beide in terme van die tyd om die take te voltooi en die aantal foute begaan. Die stilus met pen-op-papier terugvoer se vertoning was nader aan die van n tradisionele pen, asook beter subjektiewe terugvoer van die gebruiker in terme van vertroudheid en algehele bevrediging. Die gevolgtrekking is dus dat n stilus met pen-op-papier terugvoer gebruikerservaring verbeter.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )