SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue1Forecasting new product salesDevelopment of a more applied version of coherency called 'sensible coherency' for assessment of financial risk measures author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    CHUCHEEP, T.; MAHATHANINWONG, N.  and  JANUDOM, S.. Analytic hierarchical method applied to brush cutter blade selection. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.187-195. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-1-1986.

    Die doelwit van hierdie werk is om die analitiese hiërargieproses in te span om die beste plaasvervanger bossnyerlemme te kies. Die sewe besluitnemingskriteria van die analitiese hiërargieproses sluit drie meganiese eienskappe en vier kommersiële eienskappe in. Die meganiese eienskappe is gegrond op slytasietempo, impak taaiheid en hardheid (wat almal getoets is), terwyl die kommersiële kriteria gegrond is op prys, gewig, verpakkingsinligting sowel as produkverspreiding (wat almal ondersoek is). Vier plaasvervanger lemme (tipes 65C, 72C, 73C en 81C) is by die ondersoek ingesluit. Die beste alternatief was 'n 65C staal lem.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )