SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue1Development of a project management methodology for the consulting engineering industryThe discrete time, cost and quality trade-off problem in project scheduling: An efficient solution method based on CellDE algorithm author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    LOUW, L.  and  NEL, S. Analysis of the use of space and module-configured packaging to improve fruit export mass in a refrigerated container. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.94-109. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-1-1879.

    Die Suid-Afrikaanse vrugte uitvoer industrie is 'n belangrike bydraer tot die land se ekonomie, en moet doeltreffend bestuur word om te verseker dat hierdie rol volhou word. Beduidende toenames in koelhouer vragkostes het aansienlike druk op die vrugte uitvoer industrie geplaas om nuwe en innoverende maniere te vind om die spasie / volume benutting binne die koelhouers te verbeter. Verbeteringe moet voldoen aan belangrike beperkings om te verseker dat die kwaliteit en raklewe van vrugte nie benadeel word nie. Hierdie studie ontleed die potensiaal om die uitvoer massa van steen- en kernvrugte in verkoelde houers te verhoog. Die studie dui aan dat kernvrugte die grootste geleentheid bied vir verbetering, terwyl met steenvrugte daar minder potensiaal is om spasie / volume benutting te verbeter. Die voorgestelde verbeterings-metodes is soos volg: optimale verpakkingsreëlings van vrugte; verbeterde verpakking en palletafmetings (spesiale pallet-groottes); verbeterde stapelreëlings van kartonne op palette en palette in koelkashouers; en laastens, die gebruik van 'slip sheets' in plaas van palette.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )