SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    DEWA, M.T.; VAN DER MERWE, A.F.  and  MATOPE, S.. A decision-making framework for implementing digitalisation in the South African tooling industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.245-262. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-4-1903.

    'n Besluitnemingsraamwerk vir implementering van die konsep van digitalisering binne die Suid-Afrikaanse matrysmaak industrie is ontwikkel en toegepas. Die doel van hierdie raamwerk is om die volgende vraag te beantwoord: "Watter digitale tegnologieë, wat nou beskikbaar is, kan gebruik word om die rendement van werkswinkel bedrywighede in die Suid-Afrikaanse matrysmaak industrie te verbeter?" n Omvattende literatuurstudie van bestaande digitale tegnologieë is van stapel gestuur. Daarna is matrysmaak prosesse wat kan baat by digitalisering identifiseer. Op grond van die sisteemvereistes analise is digitale tegnologieë relevant tot die Suid-Afrikaanse matrysmaak konteks dan voorgestel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )