SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    AVELAR-SOSA, L.; MATAVELI, M.  and  GARCIA-ALCARAZ, J.L.. Structural model to assess the relationship of manufacturing practices to delivery time in supply chains. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.218-229. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-4-1670.

    Die literatuur toon dat maatskappye deesdae die lewertyd van hulle produkte of dienste beoordeel om sodoende hul voorsieningsketting vertoning te verbeter. Dit is baie belangrik as gevolg van globale mededinging en tendense in die markte. Hierdie artikel analiseer die effek wat vervaardigingspraktyke op die lewertyd in 'n voorsieningsketting het. 'n Peiling is van stapel gestuur na die uitvoeraktiwiteite van maatskappy in Ciudad Juarez (in Meksiko). Die meningspeiling is aan bestuurders, toesighouers en operateurs versprei. Die vrae is geassosieer met vervaardigingspraktyke, naamlik 1) net-in-tyd, 2) totale produktiewe instandhouding, 3) totale gehaltebestuur tesame met lewertyd as n vierde dimensie. Vyf hipotese is geformuleer om die oorsaaklike verhoudings tussen die vier dimensies te bepaal. Die dimensies is met behulp van n strukturele vergelykingmodel analiseer en getoetse met die parsiële kleinste vierkante tegniek wat in die WarpPLS 4.0 sagteware geïntegreer is. Die bevindings toon dat net-in-tyd n sterk positiewe invloed op lewertyd het. Verder het beide totale gehalte bestuur en totale produktiewe instandhouding n positiewe invloed op net-in-tyd. Dit bewerkstellig die tydige lewer van produkte en verbeterde kliëntbevrediging. Verder het respondente die implementering van vervaardigingspraktyke as gepas gereken.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )