SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VAN HEERDEN, M.A.  and  JOOSTE, J.L.. A guide for integrating total quality management and physical asset management in the food industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.155-170. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-4-1944.

    Die integrasie van 'n organisasie se batebestuur en totale kwaliteitsbestuurstelsels het belangrik geword om operasionele uitdagings in die voedselindustrie te adresseer. Hierdie artikel stel 'n riglyn voor vir die implementering van hierdie stelsels deur middel van 'n geïntegreerde benadering, met die doel om produkkwaliteit te verbeter. Deur middel van die grondteoriemetodiek word 'n teorie ontwikkel wat gebaseer is op kundiges se opinie binne die Suid-Afrikaanse voedsel- en ingenieursindustrieë. Die resultate word voorgestel in 'n model waar stelselintegrasie dien as die sentrale fenomeen vir voedselkwaliteit-verbetering. Analise en interpretasie van die model word voorgelê in die vorm van 'n riglyn vir bestuurders.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )