SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    DU PREEZ, S.; DE BEER, D.J.  and  DU PLESSIS, J.L.. Titanium powders used in powder bed fusion: Their relevance to respiratory health. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.94-102. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-4-1975.

    Hierdie studie se doel was om titaanpoeiers wat tydens poeierlaagsamesmelting gebruik word te karakteriseer volgens partikel grootte, vorm, en materiaal element samestelling vir vergelyking met 'n veiligheidsdatavel (VDV) en die relevansie daarvan op die respiratoriese gesondheid van die additiewe vervaardigingsoperateur. Torakale (< 10 μm) en respireerbare (< 4 μm) partikels was in nuwe en herbruikte poeiers teenwoordig, en indien ingeasem word kan dit tot ongewensde gesond-heidseffekte lei. Teenstrydighede is in die partikel groottes en element samestelling teenoor wat in die VDV'e verklaar word, gevind. VDV'e verskaf nie genoegsame inligting nie, en hou dus 'n gesondheidsrisiko vir die operateur in. Aanbevelings vir die bevordering van die operateur se gesondheid word verskaf.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )