SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SELLITTO, M.A.; NUNES, F.L.  and  VALADARES, D.R.F.. Factors that contribute to the use of modularisation in the automotive industry: A survey in Brazil. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.33-44. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-4-1946.

    Hierdie artikel het as doelstelling die verifiëring van faktore wat kan bydra tot die gebruik van modularisering in die Brasiliaanse voertuig industrie. 'n Peilingsmetodologie, wat van vernaamste komponent-analise en strukturele vergelykingmodellering deur parsiële minste vierkante gebruik maak, word hiervoor gebruik. Drie soorte faktore is identifiseer as die voorlopers van 'n formele strategie vir modularisering, naamlik: die gebruik en kennis van individuele, nie-geïntegreerde aspekte van modularisering, soos modulêre argitektuur, die bekendstelling van kompetisie onderskeidings wat hoofsaaklik fokus op kostebesparing en 'n toename in buigsaamheid, gehalte en betroubaarheid, en die bestaan van 'n besigheidsomgewing geneig tot innovasie. Die gevolgtrekking is dat elemente van modularisering in die ontwerp en die behoefte om kliënte se versoeke te bevredig n groter invloed het in die stimulasie van n formele, geartikuleerde modularisering strategie as die besigheidsomgewing wat neig tot innovasie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )