SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    LUIES, R.; TERBLANCHE, S.E.  and  GROBLER, M.J.. Warm-start heuristics for solving the passive optical network planning problem. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.261-270. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-3-2065.

    Die gebruik van geoutomatiseerde netwerkbeplanningstelsels is noodsaaklik om die ontplooiingskostes en beplanningstyd van passiewe optiese telekommunikasienetwerke te verminder. Alhoewel gemengde heeltallige lineêre programmering benaderings geskik is vir die modellering van passiewe optiese netwerke, die rekenaarvereistes ten opsigte van verwerkingstyd veroorsaak dat hierdie benaderings onprakties is. In hierdie artikel word 'n skakelgebaseerde, 'n padgebaseerde en 'n saamgestelde lineêre programmering benadering voorgestel. Die resultate toon dat n verbetering in verwerkingstyd asook geheue gebruik is moontlik deur die gebruik van heuristiek wat begin oplossings genereer vir die voorgestelde probleem formulerings. Die resultate in hierdie artikel is gebaseer op werklike Geografiese Inligtingstelsel data, spesifiek data van n woonbuurt in Potchefstroom, Suid-Afrika.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )