SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    KRUGER, P.S.  and  YADAVALLI, V.S.S.. The curse of counting and the destiny of data. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.188-201. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-3-2059.

    Die gebruik van getalle met die doelwit om te tel en getalle te stoor is baie ouer as die kuns van lees. Nog nooit in die geskiedenis van die mensdom was die drang om te tel en te meet groter as tans nie. Getalle is tradisioneel gebruik om te tel en te meet maar eenvoudige getalle het verander in 'DATA' wat 'n belangrike en intrinsieke deel geword het van die alledaagse lewe. Die transformasie vanaf data na bruikbare kennis vereis onder andere die gebruik van statistiese analise en wiskundige modellering. Twee toepassings word gebruik om hierdie proses te illustreer: Die moontlike verwantskap tussen byvoorbeeld nekomtrek en algemene gesondheid sal ondersoek word en n regressiemodel sal ontwikkel en bespreek word. n Sisteemdinamikamodel om die dinamiese eienskappe van n menslike subsisteem te ondersoek sal ontwikkel en bespreek word. Hierdie artikel is hoofsaaklik bedoel om die moontlike ontwikkeling van data-afhanklike modelle van n mediese aard te ondersoek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )