SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    CHITONGO, A.M.  and  PRETORIUS, L.. Unintended negative effects of client project cost controls: a system dynamics approach. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.121-131. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-3-2054.

    Projekkontroles is in die literatuur gedefinieer as bestuursbesluite en aksies wat daarop gemik is om swak projekprestasie reg te stel. Om die potensiële onbedoelde negatiewe gevolge van sulke kontroles te begryp, sal voordelig wees vir projekbestuurspraktyke en die gevolglike projekprestasie. Met behulp van 'n stelseldinamika-benadering, ondersoek hierdie artikel 'n paar onbedoelde negatiewe gevolge van kliëntprojekkostekontroles. Empiriese data uit 'n rou-water-infrastruktuurprojek word gebruik om die geformuleerde stelseldinamika simulasiemodel te kalibreer. Simulasie resultate dui daarop dat die kliënt projek koste kontrole (gemik op die vermindering van projek koste), onbedoeld sommige teenproduktiewe effekte genereer ('n toename in die projek koste en die projek tydsduur).

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )