SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    HARTMANN, D.  and  HATTINGH, T.S.. In dis tree - 4 what?. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.1-11. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-3-2050.

    Die vierde industriële revolusie is 'n gunsteling onderwerp in byna elke nywerheid in Suid-Afrika. Maar wat word presies bedoel wanneer daar hierna verwys word en wat is die potensiële impak op Suid-Afrikaanse firmas? Hierdie artikel bied 'n bespreking oor die geskiedenis en doel van die vierde industriële revolusie en vergelyk dit met die konteks, neigings en behoeftes van vervaardigings-organisasies in Suid-Afrika. Die artikel bespreek ook gedagtes oor hoe om die voordele, wat bekombaar is deur 'n internasionaal georiënteerde siening van industriële ontwikkeling aan te neem, te integreer, deur tegelykertyd sensitief te wees tot die implikasies binne 'n plaaslike konteks.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )