Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
JOOSTE, J.L. and BOTHA, L.J.. Improvements towards the identification and quantification of relationships between key performance indicators. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.2, pp.92-101. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/29-2-1872.
Die quantitative relationships at the performance measurement system (QRPMS) is 'n metodiek om verwantskappe tussen sleutel prestasie-aanwysers te identifiseer en te kwantifiseer. Hierdie verwantskappe bied addisionele inligting vir besluitnemingsdoeleindes. QRPMS maak gebruik van die Guttman-Kaiser kriterium (K1) vir die uitvoering van 'n kritieke stap gedurende die metodiek. Die studie lewer bewys dat die K1 kriterium beperkinge het, wat die betroubaarheid van QRPMS resultate beïnvloed. 'n Verbeterde QRPMS weergawe word ontwikkel, en die resultate van die bestaande en verbeterde QRPMS word vergelyk in 'n mynbou-industrie gevallestudie. Die meer akkurate en betroubare resultate van die verbeterde QRPMS word geïllustreer.












