SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue1Planning empty container relocations under uncertaintyTwo-commodity perishable inventory system with bulk demand for one commodity author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    PILEROOD, A.E.; HEYDARI, M.  and  MAZDEH, M.M.. A two-stage greedy heuristic for a flowshop scheduling problem under time-of-use electricity tariffs. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.1, pp.143-154. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-1-1898.

    Hierdie artikel bestudeer 'n vloei skeduleringsprobleem met twee masjiene wat onderhewig is aan tydafhanklike elektrisiteitstariewe. Die tarief mag varieer van tyd-tot-tyd deur die loop van die dag. Die hoof probleem is die toekenning van werk aan beskikbare tydgleuwe met verskillende tariewe met die doel om die totale hulpbronkoste te minimeer. Hierdie artikel se hoofbydrae is tweeledig. Eerstens word 'n nuwe kontinue tyd gemengde heeltal lineêre programmering model voorgestel. Tweedens word 'n tweevlakkige suinige heuristiek ontwikkel. 'n Rekenaarsimulasie met lukraak gegenereerde insette demonstreer dat die algoritme die koste met byna 40 persent kan verminder. Die algoritme kan deur produksiebestuurders toegepas word om take in n vloei-werkswinkel wat onderhewig is aan elektrisiteitstarief veranderinge te skeduleer met die doel om kostes te verminder.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )