SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    RAMACHANDRAN, G.M.  and  NEELAKRISHNAN, S.. An approach to improving customer on-time delivery against the original promise date. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.4, pp.109-119. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-4-1766.

    Een van die hoofuitdagings waarmee 'n lae volume, hoë variëteit produkvervaardigingsindustrie gekonfronteer word, is om betydse aflewering te verbeter in 'n maak-op-bestelling situasie. 'n Sistemiese worteloorsaakanalise is van stapel gestuur in dié industrie om die ware oorsaak op te spoor en te elimineer. Hierdie artikel fokus op 'n metodologie wat van lenige denkmetodologie, regstreekse lenige monitering, en oorkruis funksionele spanbenaderings gebruik maak om betyds aflewering te verbeter. Dit word getoets aan die hand van regstreekse data van 'n industriële klepvervaardiger en die resultate toon n gemiddelde verbetering wat wissel tussen 30 en 90 persent gedurende 'n periode van agt maande.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )