SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    LOUW, L.; ESSMANN, H.E.; DU PREEZ, N.D.  and  SCHUTTE, C.S.L.. Architecting the enterprise towards enhanced innovation capability. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.4, pp.50-65. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-4-1628.

    Die meeste literatuurbronne wat handel oor innovasie stem saam dat in vandag se mededingende omgewing ondernemings nie kan bekostig om net op doeltreffendheid en effektiwiteit te fokus nie -hulle moet ook innoveer. Innovasieonderwerpe soos die innovasieproses, sowel as die drywers, struikelblokke, beginsels en suksesfaktore vir innovasie geniet ook heelwat aandag in die literatuur. Daar ontbreek egter nog steeds 'n gekonsolideerde oorsig van die kern vereistes vir die ontwikkeling van 'n innovasie vermoë in ondernemings. Hierdie artikel lê die grondslag vir 'n innovasievermoë verwysingsargitektuur deur die innovasie suksesfaktore of vereistes soos bespreek in die literatuur te identifiseer, en dan te konsolideer en te struktureer in 'n maklik bruikbare ondernemingsverwysingsargitektuur.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )