SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MALEFANE, L.B.; DU PREEZ, W.B.  and  MARINGA, M.. High cycle fatigue properties of as-built Ti6AL4V (ELI) produced by direct metal laser sintering. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.3, pp.188-199. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-3-1861.

    Die hoësiklus vermoeidheidseienskappe van direkte metaallaser sintering van Ti6Al4V in drie onderlinge ortogonale bourigtings is ondersoek deur monsters te onderwerp aan beheerde sikliese ladings met behulp van 'n trek-trek vermoeidheidstoetsmasjien. Semi-log grafieke van maksimum spanning teen leeftyd (S-N grafieke) is vir die monsters saamgestel, saam met die onderskeie bou rigtings. Sodoende kon die vermoeidheidslewe vergelyk word. Optiese- en skandeer elektronmikroskopie is gebruik om die kraakvorming en -voortplanting te vergelyk en te analiseer. Die invloed van die bourigting op die vermoeidheidseienskappe van die monsters is bespreek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )