SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VILJOEN, D.  and  HOLM, J.. A life cycle model for the development of airborne electronic equipment. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.3, pp.89-104. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-3-1843.

    'n Lewenssiklusmodel word hier beskryf vir die ontwikkeling van elektroniese toerusting vir gebruik aanboord militêre vliegtuie in 'n Suid-Afrikaanse konteks. Hierdie lewenssiklusmodel konsolideer aktiwiteite wat vereenselwig word met stelselingenieurswese, vliegveiligheid en lugwaardigheidsertifisering, asook met kwaliteistsversekerings-beginsels. Die model bied 'n duidelike en omvattende raamwerk vir die ontwikkeling van lugwaardige elektroniese stelsels. Konsepte, onderliggend aan die ontwikkeling van hierdie stelsels, was geïdentifiseer en word omskryf en 'n generiese lewenssiklusmodel is afgelei. Toepassings van hierdie lewenssiklusmodel in die beskrywing van ontwikkelingsprosesse vir lugwaardige elektroniese toerusting word aangebied.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )