SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SCHURER, M.; BAM, L.  and  DE KOCK, I.H.. An investigation into the value of a standardised global pharmacovigilance reporting system. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.3, pp.78-88. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-3-1841.

    Farmakologiese waaksaamheid (PV) is gebaseer op die mediese assessering van nadelige mediese gebeure of dwelmverwante probleme wat deur georganiseerde gesondheidsprogramme versamel word. Die groot aantal verskillende PV-sisteme, die ewe groot aantal belanghebbendes in sulke stelsels (farmaseutiese maatskappye, regerings, nasionale en internasionale kliniese reguleringsliggame, gesondheidswerkers, ens.), en die aansienlike aantal dimensies waarvolgens die effektiwiteit en doeltreffendheid gemeet kan word, dra by tot hierdie kompleksiteit. Verder belemmer die gebrek aan 'n gestandaardiseerde rapporterings-protokol wat oor die verskillende PV-sisteme strek die pogings om PV op 'n wêreldwye skaal konsekwent te bestuur. Hierdie artikel stel die waarde van 'n gestandaardiseerde globale PV rapporteringsprotokol voor deur die sistematiese gevolge van die gebrek aan so 'n gestandaardiseerde stelsel te evalueer

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )