SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    CAMPBELL, K.; BOOYSEN, W.  and  VOSLOO, J.C.. Evaluating the feasibility of the 12L tax incentive for energy-intensive industries. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.3, pp.15-28. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-3-1836.

    Artikel 12L van die Suid-Afrikaanse Inkomstebelastingwet (12L) beoog om besighede te stimuleer om meer energie-doeltreffend te word. Om hierdie voordeel te eis is egter 'n komplekse proses wat moeilik, tydrowend en duur kan word indien dit nie duidelik verstaan word nie. Dit is dus belangrik om die haalbaarheid van potensiële 12L-aansoeke te evalueer voordat enige onnodige uitgawes aangegaan word of tyd vermors word. Hierdie artikel bied 'n kort oorsig van 12L en die relevante literatuur, sodat 'n vereenvoudigde haalbaarheidsevalueringstrategie ontwikkel kan word. Die strategie bestaan uit drie sleutel evalueringstappe wat ontwerp is om vinnig moontlike kwessies te identifiseer. Die geïdentifiseerde kwessies word gekoppel aan spesifieke Suid-Afrikaanse Nasionale Standaarde (SANS) riglyne om te verseker dat die probleme op 'n 12L-voldoenbare wyse opgelos kan word. Die strategie word toegepas op 47 gevallestudies in industrie. 'n Paar gedetailleerde resultate word aangebied om 'n praktiese illustrasie te gee van hoe die strategie werk. Die algemene resultate word verder gebruik om die potensiële voordeel in tyd- en kostebesparing te illustreer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )