Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
LAMBERT, K.R.. Supporting high-technology systems during periods of extended life-cycles by means of integrated logistics support. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.125-132. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/28-1-1455.
Die sake-omgewing verander voortdurend. Om 'n kompeterende voordeel te verkry benodig organisasies innoverende metodes om toekomstige besigheidsdoelwitte te behaal. Die kapitaalbates van 'n organisasie, soos hoë-vlak tegnologie en komplekse stelsels het tipies lang leefsiklusse en is geneig om te verouder, wat veelsydige ondersteuning vereis. Die implementering van logistiese ondersteuningsbeginsels in sulke stelsels verbeter die organisasie se winsgrens en verminder die totale eienaarskap- en leefsikluskostes. Hierdie navorsing bestaan uit 'n literatuurstudie, 'n gevallestudie analise en 'n meningsopname vraelys.












