SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SOOKDEO, B.. An efficiency reporting system for organisational sustainability based on work study techniques. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.227-236. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-4-1552.

    Hierdie artikel demonstreer dat werkstudietegnieke gebruik moet word om die standaard tye vir operasies te bepaal asook vir die ontwikkeling van doeltreffende rapporteringstelsels sodat organisasies volhoubaar kan wees. Baie organisasies meet nie hulle doeltreffendheid nie en het nie stelsels wat terugvoer akkommodeer nie. Hierdie artikel bied 'n doeltreffende rapporteringstelsel ontwerp aan wat gebaseer is op werkstudietegnieke wat gebruik kan word om prestasie te meet. Die empiriese resultate van die navorsingsinstrument bewys die noodsaaklikheid vir hierdie stelsel. Die bestaan van 'n doeltrefferede rapporteringstelsel verseker dat werknemer prestasie en uitsette gemeet en volgehou kan word volgens 'n stel voorafbepaalde teikens.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )