SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    FOURIE, C.J.  and  TENDAYI, T.G.. A decision-making framework for effective maintenance management using life cycle costing (LCC) in a rolling stock environment. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.142-152. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-4-1526.

    In hierdie artikel is 'n lewenssikluskoste raamwerk ondersoek en ontwikkel om instandhoudingsbestuur in 'n spoorweg rollende materiaal omgewing te verbeter. Die raamwerk bestaan uit 'n kombinasie van tipiese missie-kritiese komponente saam met hulle falings- en instandhoudingsgeskiedenis. Alle koste verbonde aan die bedryf en instandhouding van hierdie komponente gedurende hulle lewenssiklus is ook bepaal. Deur verskillende bedryfscenario's se lewenssikluskoste te vergelyk in terme van netto huidige waardes, kan 'n besluit oor die beste scenario geneem word. 'n Suid-Afrikaanse gevallestudie is gebruik om die waarde van hierdie raamwerk te illustreer. Resultate toon dat die raamwerk wel bruikbaar is oor 'n wye spektrum van scenario's.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )