SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VAN ZYL, I.; YADROITSAVA, I.  and  YADROITSEV, I.. Residual stress in Ti6Al4V objects produced by direct metal laser sintering. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.134-141. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-4-1468.

    Direkte laser metaal sintering vervaardig driedimensionele voorwerpe deur gebruik van 'n laag-op-laag metode waar poeier in dun lae gedeponeer word. Die laser straal skandeer die poeier en smelt die deeltjies en die vorige laag aan mekaar. Die hoë konsentrasie van laser energie inset lei na hoë termiese gradiënte wat veroorsaak dat daar res-spanning in die onderdele is. Tot op hede is monsters vervaardig deur die EOSINT M280 sisteem teen voorgeskrewe EOS proses paremeters vir Ti6Al4V (ELI) poeier. Argon is gebruik as die beskermingsatmosfeer. Res-spanning is gemeet met die XRD (bestraling diffraksie) metode. Mikrostruktuur, waardes en rigting van hoof spanning in Ti6Al4V monsters is ontleed.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )