SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    NEL, C.B.H.  and  JOOSTE, J.L.. A technologically-driven asset management approach to managing physical assets - a literature review and research agenda for 'smart' asset management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.50-65. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-4-1478.

    Die uitdrukking 'slim', wat met die persepsie van tegnologiese intelligensie verband hou, is 'n konsep wat toenemend binne die kommersiële omgewing gebruik word. Die 'loT' ("Internet of Things") konsep dra verder by tot die behoefte aan verskillende benaderings tot batebestuur. Meer waarde word aan batebestuur geheg as gevolg van hierdie tegnologiese intelligensie wat binne batebestuur analise toegepas word. Vanuit hierdie agtergrond is 'slim batebestuur' ontwikkel. Dit is 'n nuwe benadering wat bestaande metodes inkorporeer en terselfdertyd binne eietydse bestuurstrukture toegepas word. Hierdie artikel gee 'n oorsig van die slim batebestuur literatuur, en poog om uit te brei op die voordele van slim batebestuur binne geoutomatiseerde bate-omgewings met die doel om strategiese bestuursbesluite te neem.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )