SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    UNGERER, G.D.  and  CAYZER, S.. A normative model for assessing competitive strategy. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.34-49. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-4-1431.

    Die hiper-mededingende aard van e-besigheid het bygedra tot 'n groter behoefte vir 'n generiese manier om die meriete van 'n ontwikkelde besigheidstrategie te evalueer. Alhoewel daar alreeds vordering gemaak is in die strategie evaluering domein, wissel die bestaande literatuur beduidend in verband met die verskeie 'toetse' wat 'n strategie moet slaag om as 'goed' beskou te word. Hierdie artikel het daarom die bestaande strategie evaluering literatuur ondersoek en stel 'n meer geïntegreerde en omvattende normatiewe strategiese evaluering voor. Dié evaluering kan gebruik word om die kompeterende strategieë van besighede te evalueer en te verfyn, en dra daardeur by tot die besigheid se robuustheid en oorlewing.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )