SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    IVANOV, I.G.  and  HARTMANN, D.. Two green bottles, standing on a wall: an environmental assessment of two bottle types. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.303-314. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1633.

    Nie-hernubare hulpbronne verminder en die huidige globale verhittingspotensiaal styg. In 'n poging om 'n suksesvolle oorgang tot n 'groener' planeet te bewerkstellig, ontwikkel regerings wêreldwyd beleide (soos koolstofbelasting) wat besighede aanmoedig om daartoe by te dra. Hierdie studie analiseer die koolstofvoetspoor van die verpakkingsproses van 300ml glas en 500ml PET houers vir 'n Suid-Afrikaanse koeldrankvervaardiger. 'n Literaturstudie het geen soortgelyke navorsing in Suid-Afrika vorendag gebring nie. Die kweekhuisgas protokol is gebruik as die grondslag vir die navorsingsmetode. Daar is gevind dat die totale energie wat deur die 500ml PET verpakkingsproses gebruik word van aangekoopte elektrisiteit afkomstig is. Die 500ml PET houers het dus 4.5-maal minder globale verhittingspotensiaal as die 300ml glas houers per hektoliter, waarvan 71 persent van hul uitlaatgasse as gevolg van steenkoolaangedrewe ketels op die perseel is. n Sensitiwiteits-analise toon dat die verpakking in groter houers tot n noemenswaardige vermindering in globale verhittingspotensiaal per volume lei vir beide glas en PET houers.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )