SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BOTHA, L.; GROBBELAAR, S.  and  BAM, W.. Towards a framework to guide the evaluation of inclusive innovation systems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.64-78. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1632.

    Inklusiewe innovasie beoog nie net om produkte en dienste aan die basis van die piramide mark te verskaf nie, maar ook om hul te bemagtig en kapasiteit vir innovasie te verhoog. Innovasie rolspelers streef daarna om inklusiewe innovasie te bevorder, maar daar is 'n tekort aan voldoende metodes wat gebruik kan word om die impak van inklusiewe innovasie projekte te evalueer. Die doel van die studie is om 'n toepaslike metode vir die evaluasie van stelsel veranderinge, wat deur inklusiewe innovasie projekte meegebring is, te identifiseer. 'n Proses-vlak metode, wat fokus op die komponente in 'n stelsel en die veranderinge wat plaasvind in die stelsel se funksies, was voorgestel op grond van 'n sistematiese literatuurstudie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )