SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    DU PLESSIS, L.  and  DE VRIES, M.. Towards a holistic customer experience management framework for enterprises. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.23-36. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1624.

    Dit is die era van die kliënt - waar kliënte keuse die hoof differensieerder vir ondernemings geword het. Ondernemings moet nou hulle fokus skuif na kliënte-ervaringsbestuur. 'n Studie gedoen in die telekommunikasie sektor het 'n gaping gevind tussen huidige teoretiese benaderings en hoe hulle prakties geïmplementeer word deur maatskappye. 'n Sistematiese literatuurstudie en induktiewe tematiese analise van kliënte-ervaringsbestuur literatuur het nege gemene temas opgelewer. Dit is ook gevind dat geen van die benaderings holisties al nege temas bevat nie. Die artikel stel 'n nuwe benadering voor - 'n holistiese raamwerk vir kliënte-ervaringsbestuur wat deur bestuurders en praktisyne gebruik kan word vir die verbetering van kliënte-ervarings.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )