Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
SIRIRAM, R.. Improving forecasts for better decision-making. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.1, pp.47-60. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/27-1-486.
Die verbetering van die voorspellingsproses mag bestuurders daartoe in staat stel om beter besluite te neem. Die voorspellingsproses wat in hierdie artikel bespreek word sluit drie faktore in, naamlik [A] voorspellingsinsetfaktore, [B] mededing-endevoordeelfaktore en [C] voorspellingseffektiwiteitsfaktore. Dit word voorgestel dat 'n dieper verstaan van die skakels tussen [A], [B] en [C] tot verbeteringe in voorspel en beter besluitneming sal lei. Die doel van dié artikel is om 'n model, wat bestuurders sal toelaat om voorspelling te verbeter deur die skakel in die model, te ontwikkel. Strukturele vergelykingmodellering word gebruik om die model te toets. Twee-en-twintig hipoteses word getoets, waarvan daar agtien aanvaar word.












