SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ROMMELSPACHER, K.O.  and  FOURIE, C.J.. The applicability of the Centeno, Chaudhary and Lopez repair time standard methodology in a rail maintenance environment. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.183-193. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/26-3-1225.

    Die skepping van arbeidstandaarde binne 'n produksie-omgewing het algemene praktyk geword, en ontvang dit groeiende erkenning in die onderhoudsomgewing. Maar die toepassing van arbeidstandaarde binne 'n vervoer onderhoudsorganisasie het tot dusver beperkte aandag ontvang. Centeno, Chaudhary en Lopez het 'n tyd standaard metode ontwikkel wat toegepas is in die busvervoeronderhoudfasiliteite van drie agentskappe in sentrale Florida in die VSA. 'n Ondersoek na die toepaslikheid van hierdie metode binne 'n spooronderhoud omgewing in Suid-Afrika vorm die grondslag vir hierdie studie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )