SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    URBAN, B.  and  HEYDENRYCH, J.. Technology orientation and effectuation - Links to firm performance in the renewable energy sector of South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.125-136. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/26-3-1039.

    Totstandbringprosesse is kenmerkend van ontluikende- of nie-voorspellende strategieé en wys op die wese van Schumpeter se teorie van kreatiewe vernietiging. In hierdie studie word hipoteses geformuleer om die verwantskap tussen totstandbrenging, tegnologie oriéntasie en firma vertoning te verstaan. Die studie vind plaas in Suid-Afrika, wat steeds 'n beduidende ekonomiese rol in sub-Sahara Afrika speel, en is gefokus op die hernubare energie sektor. Opname resultate bewys dat verskillende dimensies van totstandbrenging positief geassosieer word met tegnologie oriéntasie en dat dit firma vertoning bei'nvloed. Beleidmakers moet firmas aanmoedig om die totstandbrengings-beginsels van eksperimentasie, buigsaamheid, die daarstelling van vooraf verpligtinge en die vorm van genootskappe, te gebruik om sodoende hul opbrengste uit tegnologie te maksimeer en hul potensiéle verliese te beperk.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )