SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    KHALEMA, L.S.; VAN WAVEREN, C.C.  and  CHAN, K.-Y.. The relationship between project management office maturity and organisational project management maturity: An empirical study of the South African government infrastructure departments. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.12-26. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/26-3-1021.

    Die projekbestuurkantoor word met organisatoriese projekbestuurbevoegdheid assosieer. Daar is egter min empiriese bewysstukke om hierdie persepsie te regverdig. Die verwantskap tussen die projekbestuurkantoor volwassenheid en die nege kundigheidsareas wat organisatoriese projekbestuur volgens die Project Management Institute (PMI) beskryf, word ondersoek deur inligting van 129 projekbestuurkantoor uitvoerende beamptes, personeel en projekbestuurders in die Suid-Afrikaanse Regering se Infrastruktuur Departemente te versamel met 'n gestruktureerde vraelys. Die resultate wys daarop dat die projekbestuurkantoor se strategiese volwassenheid die grootste invloed op al nege die kundigheidsareas het. Dit word dus aanbeveel dat publieke organisasies die strategiese volwassenheid van hul projekbestuurkantore versnel om sodoende die meeste baat daarby te vind.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )