SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue2Quantifying suppliers' product quality: An exploratory product audit methodReconfigurable product routing and control for mass customisation manufacturing author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    YILDIZ, A.  and  YAYLA, A.Y.. Multi-criteria decision-making methods for supplier selection: A literature review. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.2, pp.158-177. ISSN 2224-7890.

    'n Firma se multi-maatstaf besluitnemingsproses is belangrik as gevolg van die behoefte om verskeie verskaffers te kies en dan mee saam te werk. Die proses identifiseer die probleme geassosieer met die kies van die verskaffer, die bepaling van gerieflike kriteria, en wat die duidelike uitdruk van interaksies en die gebruik daarvan, insluit. Hierdie is almal gepaste metodes vir die vind van 'n oplossing tot hierdie multi-maatstaf besluitnemingsproses probleme. Die oorweging van meer as een maatstaf (en selfs die sub-maatstawwe van hierdie maatstaf) tydens verskaffer seleksie maak die seleksie onseker. Tradisionele metodes kan nie 'n realistiese oplossing tot die probleem genereer nie. Deur van multi-maatstaf besluit-nemingsprosesmetodes gerbuik te maak word die oplos van die probleem aansienlik vereenvoudig en dit stel besluitnemers in staat om die beter besluite te neem. 'n Literatuurstudie is gedoen op multi-maatstaf besluitnemingsprosesmetodes gebruik vir die verskaffer seleksie probleem van 2001 tot 2014. Die metodes word in drie afdelings verdeel en 'n opsommende tabel van die studies word voorgehou.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )