Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
DE ARAUJO, M.C.B. and ALENCAR, L.H.. Integrated model for supplier selection and performance evaluation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.2, pp.41-55. ISSN 2224-7890.
'n Model vir die seleksie van leweransiers en vir die beoordeling van dié wat alreeds aan die maatskappy verbonde is, word voorgestel. 'n Simulasie van die voedselindustrie in Brasilië is gedoen, omdat hierdie sektor 'n belangrike rol in die Brasiliaanse ekonomie speel. Die model integreer die leweransierseleksie- en beoordeelfases; dit is belangrik sodat 'n maatskappy vennootskappe met leweransiers, wat aan die maatskappy se vereistes voldoen, kan aangaan. Verder word 'n groepmetode gebruik om belanghebbende bestuurders toe te laat om insette tot die besluitneming tydens die leweransierseleksiefase te lewer. Laastens word terugvoer van die leweransierbeoordeelfase gebruik om die maatskappy te steun in die keuse van 'n gepaste verhouding met sy leweransiers.












