SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue2Applying mixed integer programming for green supply chain managementThe scope of Genetic Algorithms in dealing with facility layout problems author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    STEIN, C.; WALLIS, L.  and  ADETUNJI, O.. The effect of the emergency medical services vehicle location and response strategy on response times. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.2, pp.26-40. ISSN 2224-7890.

    Reaksietyd word tans beskou as 'n belangrike prestasie-indikator in mediese nooddienste sisteme. Verskeie faktore mag die reaksietyd beïnvloed. Die doel van die studie is om die effek van die ligging van noodvoertuie en die tipe reaksie-sisteemontwerp op die reaksietyd te ondersoek binne die konteks van 'n Suid Afrikaanse stedelike gebied deur gebruik te maak van diskrete-gebeurtenis simulasie. Resultate dui daarop dat beide die ligging van noodvoertuie en die reaksie-sisteemontwerp die reaksietyd beïnvloed. Hoe meer gedesentraliseer die voertuie se plasing was, hoe beter was die effek op die reaksietyd.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )