Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
SMITH, S.; LAND, K.; MADOU, M. and KIDO, H.. Rapid, low-cost prototyping of centrifugal microfluidic devices for effective implementation of various microfluidic components. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.179-190. ISSN 2224-7890.
'n Sentrifugale mikrofluidiese platform - 'n eerste in Suid-Afrika - vir die ontwikkeling van verskeie mikrofluidiese funksies word aangebied. Vinnige en lae-koste prototipering van sentrifugale mikrofluidiese skyfstrukture, asook 'n opstelling vir die toets van die strukture met sentrifugale kragte, word beskryf. Voorlopige resultate toon dat verskeie mikrofluidiese funksies soos vloeiklepping, vervoer, en druppelgenerasie haalbaar is. Hierdie werk bied 'n volledige sentrifugale mikrofluidiese platform, sowel as die boublokke waarop 'n verskeidenheid van mikrofluidiese toepassings en potensiële produkte vinnig en teen lae koste ontwikkel kan word.












