SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue1Planning empty container relocations under uncertaintyTwo-commodity perishable inventory system with bulk demand for one commodity author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    GROBBELAAR, S.  and  VISSER, J.K.. Determining the cost of predictive component replacement in order to assist with maintenance decision-making. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.150-162. ISSN 2224-7890.

    Bate- en instandhoudingsbestuurders word dikwels gekonfronteer met moeilike besluite rakende die vervanging of herstel van fisiese bates. Verskeie analitiese modelle, soos besluitsanalise en simulasie, kan die bestuurder help om beter besluite te neem. Hierdie artikel stel voor dat deur hernubare teorieë te kombineer met besluitnemingsmetodes, die verwagte waarde van inligting vir nie-herstelbare komponente bereken kan word. Gevolglik word dit voorgestel dat hierdie metode gebruik kan word om die verwagte koste per tyd eenheid van voorspelbare instandhouding te bereken. Daar word geargumenteer dat hierdie beraamde koste die instandhoudings-besluitnemer die vermoë sal gee om die koste van verskeie instandhoudingstrategieë te vergelyk wanneer daar gekies word tussen strategieë. Hierdie artikel sal beperk word tot nie-herstelbare komponente, maar deur soortgelyke prosesse te volg, kan die teorie uitgebrei word na herstelbare stelsels.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )