SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue1A model for quality management in a supply chain with a retailer and a manufacturerForecasting new product sales author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ASEKUN, O.O.  and  FOURIE, C.J.. Selection of a decision model for rolling stock maintenance scheduling. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.135-149. ISSN 2224-7890.

    Die rollende voorraad van 'n spoorwegstelsel vereis gewoonlik intensiewe instandhouding en daarom is dit die meeste kwesbaar indien instandhouding afgeskeep word. Dit is dus noodsaaklik dat 'n doeltreffende instandhoudingskedule vir rollende voorraad onderdele gebruik word. Om dit moontlik te maak, kan 'n besluitsteunmodel gebruik word. Om 'n suksesvolle besluitsteunmodel daar te stel, is dit egter noodsaaklik om die mees geskikte model hiervoor te kies. In hierdie artikel word 'n praktiese metode voorgestel om die mees geskikte model te kies vir die ontwikkeling van 'n skedulering besluitsteunmodel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )