SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue1The discrete time, cost and quality trade-off problem in project scheduling: An efficient solution method based on CellDE algorithmPlanning empty container relocations under uncertainty author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    TASADDUQ, I.A.; IMAM, M.H.  and  AHMAD, A.. A hybrid algorithm for optimising facility layout. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.120-134. ISSN 2224-7890.

    Ten spyte van die berigte effektiwiteit van analitiese algoritmes met betrekking tot fasiliteitsuitlegbeplanning, dui 'n gedetailleerde literatuurstudie op 'n tekort aan nuwe analitiese metodes. In hierdie studie word daar op oop-area fasiliteitsuitlegbeplanning, wat modules met konstante aspek verhouding behels, gefokus. 'n Konstrukise-en-verbeterings algoritme, wat 'n nuwe kombinasie van grenssoek gebaseerde heuristiese plasing en steilste gradiënt gebaseerde analitiese verbetering insluit, voorgestel. In die konstruksiefase plaas die algoritme 'n nuwe module by die optimale posisie op die grens van 'n voorheen geboude groep van modules. Die verbeteringsfase wissel tussen grenssoek- en steilste gradiënt bewegings totdat die algoritme konvergeer tot 'n plaaslike optimum. Eksperimente met welbekende toetsprobleme dui daarop dat die voorgestelde algoritme beter resultate as gepubliseerde data en dié van VIP-PLANOPT ('n populêre, dikwels na verwysde, kommersiële fasiliteitsbeplanning sagteware) behaal.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )