SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue1Development of a project management methodology for the consulting engineering industryThe discrete time, cost and quality trade-off problem in project scheduling: An efficient solution method based on CellDE algorithm author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    RUST, F.C.. Requirements for a systems-based research and development management process in transport infrastructure engineering. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.87-101. ISSN 2224-7890.

    Die bestuur van navorsing en ontwikkeling (N&O) in die dissipline van vervoerinfrastruktuur is kompleks as gevolg van die multidissiplinêre aard van die werk. Die literatuur dui aan dat liniêre N&O modelle wat van idee tot 'n gebruikersproduk vorder, nie toepasbaar is vir die bestuur van sulke multidissiplinêre projekte nie. Hierdie studie fokus op die bepaling van die sleutel eienskappe wat benodig word vir 'n stelsel-gebaseerde benadering tot die bestuur van N&O projekte. Die inligting en data is versamel deur literatuur studies, onderhoude, en 'n e-pos vraelys met respondente van 42 internasionale N&O programme. Die resultate toon aan dat daar 'n behoefte is aan 'n stelsel-benadering tot die bestuur van N&O. Die studie het twaalf kernbeginsels gedefinieer vir so 'n stelsel-gebaseerde N&O proses.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )