Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
LONG, C.S.; ABDUL AZIZ, M.H.; KOWANG, T.O. and ISMAIL, W.K.W.. Impact of TQM practices on innovation performance among manufacturing companies in Malaysia. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.75-85. ISSN 2224-7890.
Die impak van algehele gehaltebeheer op 'n organisasie se innovasievertoning word ondersoek. Korrelasiekoëffisiënt- en regressie analise word gebruik om die verhouding tussen algehele gehaltebeheer en innovasievertoning te ondersoek. Die steekproef is uit vervaardigingsorganisasies in die Rawang streek van Selangor, Maleisië geneem. Die empiriese resultate dui daarop dat algehele gehaltebeheer 'n positiewe invloed op die innovasievertoning van vyf gemete praktyke het, naamlik kliëntefokus, leierskap, prosesbeheer, strategiese beplanning en menslikehulpbronbestuur. Verder word menslikehulpbronbestuur, prosesbeheer en kliëntefokus as die drie invloedrykste algehele gehaltebeheer praktyke identifiseer. Bestuurders in die vervaardigingsektor mag hierdie resultaat nuttig vind, veral as hulle mik om hul organisasie se innovasievertoning te verbeter met die hulp van gehaltebeheer praktyke.












