SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue1A review of manufacturing resources planning models under different uncertainties: State-of-the-art and future directions author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BECKER, T.H.; BECK, M.  and  SCHEFFER, C.. Microstructure and mechanical properties of direct metal laser sintered TI-6AL-4V. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.1-10. ISSN 2224-7890.

    Direkte metaal-laser-sintering is 'n selektiewe lasersmeltvervaardigingsproses wat naby aan netto-vorm onderdele van metaalpoeiers kan produseer. Verskeie materiale is geskik vir lasersmeltvervaardiging, onder andere titaan, staal, aluminium en kobaltchroom legerings. Die doel van dié navorsing is om die materiaaleienskappe van lasersmeltvervaardigde onderdele te ondersoek. 'n Titaan legering (Ti-6Al-4V) wat dikwels biomediese en ruimte toepassings het, word voorgehou. Verder word die effek van verskeie hittebehandelings op die mikrostruktuur en meganiese eienskappe van die titaan legering, na dit lasersmeltvervaardiging ondergaan het, ondersoek. Die quasi-statiese kraakvoortplanting, digtheid- en poreusheidsverspreiding en die verwerking met verskeie hittebehandelingtoestande word bespreek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )